^Terug na bo
logo
foto1 foto2 foto3 foto4 foto5
  
  
Get Adobe Flash player

vONNIE ADVERTENSIE

Kontak ons

Vonnie
Posbus 25762
Langenhovenpark
9330.
Faks: 0866 590 272
E-pos: abc@vonnie.co.za

Tuis

Welkom

Vonnie ADie Vonnie-program is saamgestel vir Leerders:

  • Wat hul spel- en lees vaardighede wil ontwikkel;
  • Wat graag hul simbool/persentasie wil verbeter;
  • Wat ernstig is met hul akademie & toekoms, want spel is lees... en lees is leer!
  • Met leerprobleme – selfs graad 5 kan baat vind;
  • Wat sukkel om te fokus/konsentreer as gevolg van spanning/konflik/trauma soos bv egskeiding;
  • Met aandagafleibaarheid (met/sonder hiperaktiwiteit) ATS (ADD) en / of ATHS (ADHD);
  • Wie se ouers bekommerd is oor hul skoolwerk.

 

Vonnie BDie VONNIE-program bestaan uit die volgende 5 pakkette:

  1. VONNIE INLEIDEND, Gr 1, 2 & 3 - Inleidende Spelprogram en Leesspoed. (CD)
  2. VONNIE PRESTEER, Gr 1, 2 & 3 - CD-program waar die volgende komponente intensief aangespreek word: Spel, Lees, Leesspoed, Leesbegrip, Konsentrasie, Korttermyn Geheue, Motivering.
  3. HOE MOET EK LEER, Gr 4 tot 12 - DVD & Handleiding vir effektiewe Studie Tegnieke & Metodes.
  4. VONNIE INTRODUCTORY, Gr 1, 2 & 3 - English Spelling and Reading Development (CD)
  5. VONNIE-SYFER-FLITS - Is gerig op graad 2 tot 8 vir die effektiewe memorisering van 15 verskillende tafeltabelle. Die doel van hierdie CD-pakket is om ‘n goeie basiese grondslag vir Wiskunde daar te stel. (CD).

Bestellings

Vir bestelings of verdere inligting, gebruik ons webwerf se Kontakvorm of kontak ons direk by ons e-pos adres of faksnommer: E-pos: abc@vonnie.co.za Faks: 0866 590 272

Laai af

Klik hier om 'n pdf dokument met meer inligting oor die verskillende eenhede waaruit die Vonnie-Program bestaan af te laai.
.

Kopiereg‚ © 2014. VONNIE Alle regte voorbehou.